Welkom by Huis Nemesia, waar jy lekker sal ontspan en jou Kaapse vakansie op sonnige Yzerfontein geniet.
1 Dubbelkamer en-suite
1 Dubbelkamer
1 Slaapkamer met 2 enkelbeddens
1 Badkamer & toilet
Kombuis met eethoek
Ruim sit en eetkamer
Groot verandah
Gastetoilet
Parkering vir 3 motors
Breekgoed & linne word verskaf
TV
Wasmasjien & tuimeldroër
Wasgoedlyn hoek & strykyster
|

Huis Nemesia
Selfsorg vakansiehuis met betowerende see uitsig.
Alle kamers het 'n pragtige uitsig oor die see met deure wat oopmaak op die groot verandah.
Die leefareas en kombuis is gerieflik en daar kan gesellig gekuier word om die eetkamertafel.
Steek 'n vuurtjie aan in die braaihoek en geniet die sonsondergang en koel bries terwyl jy braai.
Walvisse besoek gereeld die baai so gebruik gerus die verkyker om hierdie uitsonderlike diere van
nader te bekyk.
Wintermaande sal die houtkaggel in die sitkamer almal snoesig warm hou.
|
Tariewe & Bespreking 2005 - 2006
Huis Nemesia slaap 6
Kontak asseblief vir Tess Loedolff
Telefoon: 022 451 2470
Selfoon: 072 328 1736
Oorsese besoekers skakel: +27 22 451 2470
www.heksie.com/HuisNemesia/
Deposito:
Sodra jou deposito ontvang is, word jou bespreking bevestig.
|