computer games

Quake II
Quake 2 is n skiet aksie avonuur game,
seuns sal dit geniet, voltooi jou mission
en passop vir die Strogg guards.
10jr en ouer

review: Werner 11 jaar oud
Quake is een van die beste rekenaar
speletjies op aarde.
Baie pret.
Aliens en mense kom wat jy moet dood skiet.
Kry verskillende "guns" .
Baie objektief en lekker speletjie.

Small Soldiers
Speel as Archer van die Gorgonites
en verslaan vir Chip Hazard en die soldate.
8jr en ouer

Lode Runner
klouter op en af en soek die pad.
6jr en ouer

Jack Jazzrabbit
groot pret vir ieder en elk.
Jy is Jack Jazzrabbit en jy moet wen !
6jr en ouer

using Amiga system
emerald mine

Sony Playstation Games

Small Soldiers
review deur Werner 11 jaar oud

As jy wil skiet moet jy by die game kom.
Dis pret,wild en baie gebalenseerd.
Jy sal baie goed ontdek en baie met een
van jou manne te doen he vir hulp.

Blasto
Running wild