Buzz hou van techno musiekBattie vertel storiesLokkies droom van dans

Battie cartoonBattie cartoon !
Werner is Battie, en Battie is n grapperige karakter. geniet die avonuur van Bruno die hond.
Buzz chatdie aliens kom
Carine stel voor, Buzz die alien ! do aliens really exist ?
Lokkies en rokkiesfunky lipstiek
Jesse laat spat met Lokkies se praatjies, al gehoor van n bakvissie ?
shotgun bulletsgames chat
ons speel en review pc en playstation games, so be sharp en SPEEL MOOI !!
Mariska 12
hello Jess, Carine, Werner, Imke en Tron, die vakansie was baie lekker, dankie ! hier is n animated prentjie wat ek vir julle geteken het.


Rudolf in Perth Australia
hoe gaan dit met jou ? Ek bou nog steeds baie lego en jy ? van Tron.

volgende maand_____next month
nuwe cartoon ________new cartoon
ster van die maand____star of the month
artikels en meer_______articles and more

Jessica, Werner, Imke, Carine and Tron are founding members of a computer club.

Ons is lede van n rekenaarklub, ons leuse is sLiM en FuNkY en jy kan hier by ons op die web jol.

Send us a small picture you drew on the computer, maybe you will be our star of the month.

neem deel aan die pret, e-mail ons !