Breinbed

Newsflash webnet7:23.04.2376:the pioneership the Mandela II, has been officiated as dysfunctional and all crewmembers certified as departed: the Mandela II was the first neuraldriven spacedrive to be tested by the african space corp on 10.03.2034:even though it was due to reappear in Southafrican skies on 10.03.2374 the asc logged an extra two years to accomodate timeslip.the people of Africa salute these pioneers:you can view the memorial at: webnet7:url//africanspacecorp/mandela II we replay the last logged converse of Captain hex-c,who was head of the Capetonian institute for neuraltechnology and Captain of the Mandela II

rec:mandela ii:10.03.2034:start

Dit het my 23 maande geneem om die 70 ingenieurs op te spoor vir die projek.

Dae lank het ek van server tot server van kanaal tot kanaal van web tot web geskakel en met duisende mense gepraat, soms moes ek deur vervelige cybersex sessies sit, soms moes ek luister na die lewensverhale van tientalle mishandeldes,maar op die ou ent het ek op die regte mense afgekom.

Meeste mense het hulself binne twee sinne gedwiskwalifiseer, met sinne soos, " I am bored" of "hey I like Mozart" of "a/s/l ?", dit was die eerste vlak filters, die tweede, derde en vierde vlak filters het ook goed gewerk, dit was die vyfde vlak filter wat die moeilike een was.

"you're in a room with two other people, what year is it ?, what date ?, what does the room look like and describe the other two people in the room in detail, physically and personality, and why the three of you are there" ... you have one hour to completion.

Natuurlik is al die ingenieurs hier besonders goed gekwalifiseer in die rekenaarwetenskappe en in die biotech wetenskappe, maar dis die verbeelding wat tot die uiterste getoets moes word.

Nietemin nou staan ek hier op die brug van die Mandela II, dis vandag die 10de Maart 2034, n windlose dag in die Kaap, die ander ingenieurs is reeds in die brainbed, dis net ek wat nog moet inskakel.

Ek kan skaars glo dat ons vandag vertrek en nooit weer die mense daar buite sal sien nie, ons kom eers oor 340 aardse jare terug.

Die mainframe roep my, ek gaan nou inskakel, en sal eers weer oor 340 jaar in my spraaktaal praat, ek groet julle!

{main:proceed with startup procedure}[startup procedure iniated]
{main:inialise brainbed}[brainbed inialised]
{main:engage go}[go engaged]

rec:mandela ii:10.03.2034:end

kortverhaal deur Vyg Fynbos


kliek vir STORIES blad
kliek vir die hoof indeks