hou jou oë toe, beweeg weer jou heupe van kant tot kant, ek hou so bietjie daarvan en ..hou jou oë toe, luister na die musiek ..mm van kant tot kant ..

jy's so pragtig, ek hou so bietjie daarvan as jy so dans voor my, en ek is baie lief vir jou, hou jou oë toe, my liefling ek voel nou so liefdevol..hou aan ..

dis so lekker hier by jou nou, jy is skaam my engel, jy dans vir my ..van kant tot kant, nes ek so bietjie daarvan hou, hou net aan, hou die gevoel ..

doen dit reg, geniet dit, nes ek bietjie daarvan hou, hou jou oë toe, van kant tot kant ..sonskyn van my hart, bou dit aan, doen dit engel ..

hou dit so, laat dit sterk word, komaan engel, doen dit reg, sonskyn van my hart, hou jou oë toe, vorentoe, agtertoe, van kant tot kant ..

kortverhaal deur Vyg Fynbos


kliek vir STORIES blad
kliek vir die hoof indeks