![]() article: Bustling Bangkok poem: The lady's sorrow poem: Incapable lifeform poem: Virus alert short novel: Killing the gifted poem: Flappers poem: Matrix poem: Onward run poem: Dark short story: Skinparty short story: Elucia's Log short story: Bytes from the Mother article: An introduction to the Hive Society article: The Hive Society library: Private SF library Ode: Ode to Piet Swart |
Sy druk haar kop stywer teen die kussing, en kners haar tande, want sy wil nie voel nie,
sy wil net slaap, wegkom, alleen wees met haar pyn, sy kannie langer wag nie.Hy loop verward deur die huis, nee, meer kwaad as verward, met n gevoel van totale magteloosheid. Hulle is so bewus van mekaar soos die aarde van die son, saamgevang in die warboel van kosmiese rotasie, verbind en verstrengel in chaos en orde. Sy kry koud, sy kry altyd koud deesdae, of sy eet of nie, of sy n trui aan het of nie, maar die gevoel van haar heupbeen op die matras troos haar, en dan loop die trane, en haar siel ruk wanneer die skerp lem van haar liefde vir hom draai. Hy weet nie wat sy wil hê nie, hoe kan hy vir haar liefde wys, as hy nie na aan haar mag kom nie ? Liefste Jessica en Tron, my enigste dogter en enigste seun, daar is niks in die heelal wat kan vergelyk met my liefde vir julle twee nie, nie eens my science fiction collection of tuin of koketiele of Ella of hoenders of enige iets anders nie. Eendag sal julle silwermaan sing en daaroor lag ! |
![]() ![]() Vyg Fynbos se stories en rym vertel die verhaal van n jong vrou se wroeging met haar verlede, haar verwerking daarvan en die hoop wat sy het vir n beter toekoms, vir ons almal. vygfynbos@heksie.com |